komplekse getal
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
komplekse getal | komplekse getalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
komplekse getalletjie | komplekse getalletjies |
Woordafbreking
- kom•plek•se ge•tal
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wiskunde) 'n Getal in die vorm a + bi, waar a en b reële getalle is, terwyl i nie-reël (of imaginêr) is. Per definisie is .
Voorbeeldsinne
- Komplekse getalle word in 'n eindelose aantal verskillende velde gebruik, insluitend ingenieurswese, elektromagnetisme, kwantumfisika, toegepaste wiskunde, en chaosteorie.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor komplekse getal.