reële getal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reële getal | reële getalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reële getalletjie | reële getalletjies |
- re•ë•le ge•tal
- (wiskunde) Alle rasionale getalle en irrasionale getalle saam. Let wel, daar is getalle wat nie reël is nie, soos die vierkantswortel van -1.
- Die reële getalle sluit al die rasionale getalle, soos bv. die heelgetal -5 en die breuk 4/3, en al die irrasionele getalle soos bv. √2 in.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reële getal.