komplekse getal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| komplekse getal | komplekse getalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| komplekse getalletjie | komplekse getalletjies |
-
(lêer)
- kom•plek•se ge•tal
- (wiskunde) 'n Getal in die vorm a + bi, waar a en b reële getalle is, terwyl i nie-reël (of imaginêr) is. Per definisie is .
- Komplekse getalle word in 'n eindelose aantal verskillende velde gebruik, insluitend ingenieurswese, elektromagnetisme, kwantumfisika, toegepaste wiskunde, en chaosteorie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor komplekse getal.