kordaat
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | kordaat | kordate | kordaats | |
| Vergrotend | kordater | |||
| Oortreffend | kordaatste | |||
- kor•daat
- Om met klaarblyklike selfvertroue of bravade op te tree.
- Hy is 'n kordate kêreltjie.
- kordaatstuk
- braaf, beslis, dapper, grootdoenerig, heroïes, kloek, onbevrees, onverskrokke, pompeus, selfversekerd, skyndapper, stoutmoedig, voortvarend, windmakerig
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| kordaat |
- Om met klaarblyklike selfvertroue of bravade op te tree.
- Hy het ewe kordaat die vergadering binne gestap.
- Die kiewiet het ewe kordaat die olifant van haar nes af weggejaag.