dapper
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | dapper | dappere | ||
| Vergrotend | dapperder | |||
| Oortreffend | dapperste | |||
-
(lêer)
- dap•per
- Nie bang vir gevaar nie; doen moedige, heldhaftige dade waarvoor ander nie kans sien nie.
- Die dapper ridder het die prinses gered.
- Die dapper joernalis het sy mening te laat hoor toe al die ander geswyg het.
- Met dapper en stapper (te voet gaan).
| Vertalings: dapper | |||
|---|---|---|---|