kosmos
Voorkoms

- Van Grieks κόσμος (kósmos, “wêreld", "heelal”).
- kos•mos
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kosmos | - |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kosmos | kosmosse |
- 1. (sterrekunde) Die heelal.
- 2. (plantkunde) ’n Pienk en wit blomsoort wat op baie plekke in Suid-Afrika wild groei; Cosmos bipinnatus.
- 1. Die kosmos het gevorm met die Groot Knal.
- 2. Daar staan ’n plaat kosmosse langs die pad.
| Vertalings: die heelal | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: blomsoort | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kosmos.