Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- Van Latyn universum (“alle dinge, as ’n geheel, die heelal”); onsydig van universus (“alles saam", "hele", "algemene", letterlik "in een verenig”)
- heel•al
- (sterrekunde) Die hele kosmos en alles waaruit dit bestaan, insluitende die sterre, ruimte en tyd.
- (figuurlik) ’n Entiteit soortgelyk aan die kosmos; ’n plek of ervaring wat ’n beperkte geheel vorm.
- Die heelal het gevorm met die Groot Knal.
- Sy huis is sy heelal.
- Heelal
- kosmos
- ruimte
- universum
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelal.