kraanvoël
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kraanvoël | kraanvoëls |
Woordafbreking
- kraan•voël
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (voëls) Grus Die Kraanvoël is 'n sierlike en statige voël en groter familielid van die korhaan en riethaan in die Gruidae-familie.
Voorbeeldsinne
- Alle kraanvoëls het vere wat aan albei kante van hulle sterte oorhang en is lief om te pronk en merkwaardige danspassies uit te voer, waarby soms meer as twee voëls betrek kan word.
Hiponieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kraanvoël.