krygsman

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  krygsman     krygsmanne  

Woordafbreking

krygs•man

Uitspraak

IPA: [krysˈman]

    Betekenisse

Iemand wat kan veg teen 'n vyand en tipies toegerus, opgelei en ervare is.

    Voorbeeldsinne

Elke krygsman het die swaard opgeneem.

    Sinonieme

vegter, stryder, kryger

    Vertalings

  Vertalings:   Militêr
Engels warrior(en)
Nederlands krijger(nl)
Russies воин(ru) (wôjin)