kwepers
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kweper | kwepers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kwepertjie | kwepertjies |
- IPA: [ˈkviə̯pərs, ˈkʋiə̯pərs]
- كْڤَِیپِرْسْ
kwépers
- (plantkunde), (vrugte) Meervoud van kweper; meer as een kweper.
Cydonia oblonga
- Kwepers is vroeër jare algemeen in tuine aangeplant vir die vrugte wat vir konfyt gebruik is.
- In Suid-Afrika word kwepers soms vars van die boom af geëet, geskil en met sout bestrooi.
| Vertalings: kwepers | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwepers.