kweper
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kweper | kwepers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kwepertjie | kwepertjies |
- كْڤَِیپِرْ ; meervoud: كْڤَِیپِرْسْ
- kwéper, meervoud: kwépers
- (plantkunde)
Cydonia oblonga, die kweperboom. - (vrugte) Soort geel, peervormige vrug van die kweperboom.
- Kwepers is vroeër jare algemeen in tuine aangeplant vir die vrugte wat vir konfyt gebruik is.
- In Suid-Afrika word kwepers soms vars van die boom af geëet, geskil en met sout bestrooi.
| Vertalings: kweper | |||
|---|---|---|---|
|
|||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kweper.