Gaan na inhoud

larwe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  larwe     larwes  
lar•we
  1. (dierkunde) 'n Onvolwasse dier van 'n spesie wat gedaantewisseling ondergaan
  1. Kort nadat die eiertjies uitgebroei het kruip die jong larwe onder ʼn mens of troeteldier se vel in en groei dan verder.[1]

    Hiponieme

Maaier, ruspe, paddavis

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: larva(en)
Nederlands: larve(nl) v/m