Gaan na inhoud

lessenaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lessenaar     lessenaars  
IPA: [ˈlesənɑːr], meervoud: [ˈlesənɑːrs]
لَِسِنَارْ, meervoud: لَِسِنَارْسْ
Meubelstuk met 'n skuins blad waarop geskryf kan word.

    Sinonieme

skryftafel

    Vertalings

  Vertalings:    lessenaar
Duits: Schreibtisch(de), Pult(de)
Engels: desk(en)
Frans: bureau(fr)
Nederlands: schrijftafel(nl), bureau(nl)
Zoeloe: idesiki(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lessenaar.