Gaan na inhoud

lettergrepe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lettergreep     lettergrepe  
Hierde samestelling van letter en greep is sedert 1649 uit die vroeë Nieu-Nederlands bekend. Dit is 'n leenvertaling van die Griekse term συλλαβή wat "wat saam gevat is" beteken.[1]
Meervoud van lettergreep; meer as een lettergreep.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lettergrepe.

    Vertalings

  Vertalings:    lettergrepe
Engels: syllables(en)