loot
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loot | lote |
- (plantkunde) 'n Uitloper wat aan 'n plant ontspruit.
- Die handeling van die werkwoord loot: bepaling deur 'n lukrake keuse.
- Vroeë Afrikaanse spelling vir ☞ lood.
- Ná baie dae sien sy ’n loot op die plek opkom.
- Die kaptein wat die loot wen mag dan die spel begin.
| Vertalings: 1. Plantkundige begrip | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 2. Lukrake bepaling | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | loot |
| Verlede Tyd | ek | het geloot |
- Iets deur 'n lukrake keuse bepaal.
- Die kapteins van die twee spanne loot dan deur 'n muntstuk op te skiet.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [lut]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | loot | — |
- Buit; goeters wat deur roof of steel verkry is
- «The thieves shared the loot.»
- Die diewe het die buit gedeel.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | loot |
| he, she, it | loots | |
| Verlede Tyd | looted | |
| Verlede Deelwoord | looted | |
| Teenwoordige Deelwoord | looting | |
| Verdere vervoegings: loot (vervoeging) | ||
- Buit; iets deur steel of roof verkry
- Hulp:IPA: [lot]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | loot v/m | loten |
| Verkleinwoord | lootje | lootjes |
- «Een loot aan Jesse's stam.»
- 'n Loot aan Jesse se stam.
- 1.: Ik loot.
- 1.: Jij loot.
- 1.: Hij, zij, het loot.
- 2.: Loot!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 4
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Werkwoorde in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Plantkunde in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands