Gaan na inhoud

lugaanvulling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lugaanvulling      
lug•aan•vul•ling
  1. (duik) Afronding van 'n beplande asemgasmengsel deur dit op te vul met saamgeperste lug.[1]
  2. (duik) Aanvulling van 'n gedeeltelik-gebruikte asemhalingsgasmengsel met saamgeperste lug, wat 'n ander mengsel gee wat na die vul ontleed word.[1]

    Eienskappe

'n Samestelling van lug en die naamwoord van handeling op -ing van aanvul.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: air top(en)
  1. 1,0 1,1 Sien Pbsouthwood