lugafweer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lugafweer |
- lug•af•weer
- IPA: [lugˈafweer]
- Die militêre dissipline wat te make het met die vernietiging of onskadelikstelling van vyandige bedreigings wat deur die lug vlieg, soos vliegtuie, missiele, ens.
- 'n Woordelement wat dikwels in 'n militêre konteks gebruik word om samestellings te vorm, bv. lugafweerkannon, lugafweerwapens, ens.
- Namate vliegtuie al hoe meer deur die vyand gebruik was, het lugafweer 'n al hoër prioriteit begin kry.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||