mannetjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mannetjie | mannetjies |
- Verkleinwoord van man. 'n Klein man.#(biologie) 'n Manlike organisme van 'n spesie, gewoonlik van 'n dier
- Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie.
Hy is so klein en so skraal.
Hy dra 'n ou klein koffiekannetjie.
En stap na sy werk vir die honderdste maal.[1] - 'n Dar of 'n waterdraer is 'n mannetjie van die heuningby.
- 2. wyfie
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|