Gaan na inhoud

mede

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
VoorsetselBywoord
metmede
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikermede
Nabyhiermede
Verafdaarmede
Betreklikwaarmede
Vraendwaarmede?
Onbepaaldergens mede
Negatiefnergens mede
Universeeloveral mede
Hulp:IPA: [ˈme.də]
   
(lêer)
Mede

    Eienskappe

Voorsetselbywoord Dit vorm skeidbare werkwoorde asook bywoordelike voornaamwoorde. Hierdie vorm behoort tot 'n hoër register (is deftige, meer amtelike skryftaal) as mee, maar word ook effens anders gebruik.
mee
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord mede v/m
  1. (plantkunde) op Wikispecies Rubia tinctorum 'n Plant wat vroeër vir sy kleurstoffe verbou is
  2. 'n Alkoholiese drankie wat van heuning gemaak word.