ermede
Voorkoms
- Sedert 1260 uit vroeë Middelnederlands bekend. Dit het uit 'n verswakte vorm van daer en die voorsetselbywoord mede ontstaan.[1]
Voorsetsel | Bywoord |
---|---|
met | mede |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | ermede |
Naby | hiermede |
Veraf | daarmede |
Betreklik | waarmede |
Vraend | waarmede? |
Onbepaald | ergens mede |
Negatief | nergens mede |
Universeel | overal mede |
- Hulp:IPA: [ˈɛr.me.də]
-
(lêer)
- Persoonlike bywoordelike voornaamwoord Dit vervang met+het. Hierdie vervanging is verplig. Die woord is skeidbaar. Hierdie vorm behoort tot 'n hoër register (is deftiger, meer amtelike skryftaal) as daarmee.
- «... financiële instellingen of ermede gelijkgestelde ondernemingen;[2] »
- ..finansiële instellings of besighede wat daarmee gelykgestel kan word.