Gaan na inhoud

mee

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
mee
Mee beteken met.
Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk.

    Sinonieme

met
daarmee, hiermee

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: along(en), together(en)
Nederlands: mee(nl)


Voorsetsel Bywoord
met mee
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ermee
Naby hiermee
Veraf daarmee
Betreklik waarmee
Vraend waarmee?
Onbepaald ergens mee
Negatief nergens mee
Universeel overal mee
Hulp:IPA: [me]
   
(lêer)
Mee

    Eienskappe

Voorsetselbywoord Dit vorm skeidbare werkwoorde asook bywoordelike voornaamwoorde.
mede