moed
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moed | — |
- moed
- Dapperheid tydens 'n moeilike of gevaarlike situasie; onverskrokkenheid.
- Stemming; gemoed.
- Op 'n goeie uitkoms vertrou.
- Sy moed het in sy skoene gesak toe hy die wankelende brug sien.
- Hy begin sy reis in goeie moed.
- Die span is vol moed dat hulle die kompetisie sal wen.
- Hou goeie moed, die slegte kom vanself (mens moet altyd hoopvol bly).
- Sy moed het in sy skoene gesink (het moed verloor).
| Vertalings: moed | |||
|---|---|---|---|