moet
Voorkoms
Werkwoord |
---|
moet |
- IPA: [mut]
- Verplig; gedwonge wees; nie 'n keuse hê nie.
- Ons moet by die rooi lig stop.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
moet | moete, moets |
- Iets noodsaakliks; wat nie oorgesien mag word nie.
- (minder gebruiklik) 'n Spoormerk of indruksel; litteken of blou kol op die vel.
- Die koek is 'n moet!
- Hy het vir weke moete op sy vel gehad.
Vertalings: 1. Iets noodsaakliks | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Drukmerk of litteken | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [mut]
-
(lêer)
- enkelvoud teenwoordige tyd van moeten
- 1.: Ik moet.
- 1.: Jij moet.
- 1.: Hij, zij, het moet.