mopshond
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mopshond | mopshonde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mopshondjie | mopshondjies |
- mops•hond
- 1. 'n Dier wat tot 'n ornamentele honderas met 'n kort, stomp snuit behoort.
| Vertalings: mopshond | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mopshond.