naakslak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Naakslak

Afrikaans (af)

Etimologie

naak +‎ slak

Woordafbreking

naak•slak
Enkelvoud Meervoud
  naakslak     naakslakke  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(weekdiere) 'n Aardse buikpotige weekdier wat skulploos is.

    Voorbeeldsinne

  1. Kanolasaad word onder die grond deur jou naakslakke en isopode aangetas[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: slug(en)
Nederlands: naaktslak(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor naakslak.

Verwysings