natuurlike

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   natuurlik     natuurlike        
Vergrotend   natuurliker      
Oortreffend   natuurlikste  

Woordafbreking

na•tuur•li•ke

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributiewe vorm van natuurlik; uit die natuur afkomstig; volgens natuurlike karakter.

    Voorbeeldsinne

Veroudering is 'n natuurlike proses. Hy het 'n natuurlike aanleg om voor mense te kan praat.

    Antonieme

onnatuurliks

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: natural(en)
Nederlands: natuurlijke(nl)