natuurlik
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | natuurlik | natuurlike | ||
Vergrotend | natuurliker | |||
Oortreffend | natuurlikste |
- na•tuur•lik
- Uit die natuur afkomstig; nie deur mense gemaak nie.
- Binne karakter en sonder aansittery; gemaklik en ontspanne.
- Veroudering is 'n natuurlike proses.
- Hy het 'n natuurlike aanleg om voor mense te kan praat.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
natuurlik |
- Vanselfsprekend; voor die hand liggend.
- Om te kook is 'n kuns, maar natuurlik ook 'n noodsaaklike aktiwiteit vir miljarde mense op aarde.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|