noordelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | noordelik | noordelike | noordelikes | |
| Vergrotend | noordeliker | |||
| Oortreffend | noordelikste | |||
- noor•de•lik
- Wat betref die noorde; in die noorde geleë wees.
- Verder noordelik langs die kus van Mosambiek en Oos-Afrika lê die ekostreek wortelboommoerasse van Oos-Afrika (AT1402), wat groter en beter ontwikkel is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|