suidelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | suidelik | suidelike | suidelikes | |
| Vergrotend | suideliker | |||
| Oortreffend | suidelikste | |||
- sui•de•lik
- Wat betref die suide; in die suide geleë wees.
- Geleerdes betwyfel egter of die Romeine regtig so ver suidelik deurgedring het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|