Gaan na inhoud

onvoltooid verlede tyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  onvoltooid verlede tyd     onvoltooid verlede tye  
IPA: [õfoɫˈtoːɪ̯t fərˈliə̯də təɪ̯t], meervoud: [õfoɫˈtoːɪ̯t fərˈliə̯də ˈtəɪ̯jə]
اَُونْ فَُولْ تُویْدْ فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: اَُونْ فَُولْ تُویْدْ فِرْلَِیدِی تَیِّی
oñfoltooit firléde tyt, oñfoltooid ferléde tyd; meervoud: oñfoltooit firléde ty-ë, oñfoltooid ferléde ty-ë
Vorm van 'n werkwoord wat na die verlede as afgelope maar voortdurend verwys.

    Sinonieme

imperfektum, imperfek

    Vertalings

  Vertalings:    onvoltooid verlede tyd
Duits: Imperfekt(de), Mitvergangenheit(de), erste Vergangenheit (de), unvollendete Vergangenheit (de)
Engels: imperfect tense(en)
Frans: imparfait(fr)
Italiaans: imperfetto(it)
Nederlands: onvoltooid verleden tijd(nl), imperfect(nl)
Russies: имперфект(ru) (imperfekt)
Spaans: imperfecto(es)