oostelike
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | oostelik | oostelike | oostelikes | |
Vergrotend | oosteliker | |||
Oortreffend | oostelikste |
- oos•te•li•ke
- Attributiewe vorm van oostelik.
- Die provinsie Oos-Kaap is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|