oostelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | oostelik | oostelike | oostelikes | |
| Vergrotend | oosteliker | |||
| Oortreffend | oostelikste | |||
- oos•te•lik
- Wat betref die ooste; in die ooste geleë wees.
- Florida Glen is 'n voorstad van Johannesburg, wat aan die oostelike grens van Roodepoort geleë is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|