oudste
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | oud | ou | ouds | |
| Vergrotend | ouer | ouers | ||
| Oortreffend | oudste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| oue | oues | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die oudste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| stokoud | ||||
- oud•ste
- Oortreffende trap van oud.
- Die Curriebeker is Suid-Afrika se oudste en belangrikste plaaslike rugbykompetisie.
| Vertalings: oudste | |||
|---|---|---|---|