papaja

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
papaja | papajas |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- پَپَايَ , meervoud: پَپَايَسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (vrugte) Sappige vrug van die boom
Carica papaya.
Vertalings
Vertalings: papaja | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor papaja.