passief
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | passief | passiewe | |
- IPA: [pɑˈsif], meervoud: [pɑˈsivə], attributief: [pɑˈsivə]
- پَسِیفْ , meervoud: پَسِیڤِی , attributief: پَسِیڤِی
- Lydelik.
- Nie-handelende, nie aktief nie.
- Verdraend.
| Vertalings: passief | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| passief |
- Sinvorm waaruit dit grammaties blyk dat iets of iemand waarop die handeling gerig is 'n onderwerp is en iets waarvan die handeling uitgaan 'n bepaling.
| Vertalings: passief | |||
|---|---|---|---|