Gaan na inhoud

poméranien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik poméranienpoméraniens
Vroulik poméraniennepoméraniennes
Hulp:IPA: [pɔ.me.ʁa.njɛ̃]


  1. (demoniem) Pommers, van, betreffende die Pommere.
  2. Pommers, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Pommere.
  3. Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebe.
  4. Kasjoebies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
  5. Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebiese taal.

    Sinonieme

3., 4., 5. kachoube, cachoube
EnkelvoudMeervoud
(sonder lidwoord)poméranien m
(met lidwoord)le poméranien
(taal) Kasjoebies, 'n Wes-Slawiese taal.

    Sinonieme

kachoube, cachoube