cachoube
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
| Manlik | cachoube | cachoubes |
| Vroulik | cachoube | cachoubes |
- Hulp:IPA: [ka.ʃub]
- (demoniem) Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebe.
- Kasjoebies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
- Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebiese taal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | cachoube m | |
| (met lidwoord) | le cachoube |
- (taal) Kasjoebies, 'n Wes-Slawiese taal.