pond
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pond | ponde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pondjie | pondjies |
-
(lêer)
- pond
- (ekonomie) Die Britse en ook 'n voormalige Suid-Afrikaanse geldeenheid.
- 'n Ou gewigsmaat.
- Die Suid-Afrikaanse pond was onderverdeel in 8 halfkrone, 20 sjielings en 240 pennies.
- Een Engelse pond is 454 gram, terwyl 1 metriese pond 500 gram is.
- Hoeveel onse in jou pond (en wie bedoel jy met "ons"?).
- 'n Ons geluk is beter as 'n pond verstand (dis beter om gelukkig as slim te wees).
- 'n Ons praktyk is beter as 'n pond teorie (ervaring beteken dikwels meer as kennis).
| Vertalings: pond | |||
|---|---|---|---|