Gaan na inhoud

porknokker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord porknokker mporknokkers
Hulp:IPA: [ˈpɔrk.nɔ.kər]
   
(lêer)
pork•nok•ker
(beroepe) Goudgrawer; iemand wat selfstandig – dikwels onwettig – goud myn.
«De bewindsman stelt ook dat de porknokkers niet in staat zullen zijn om dit goud te mijnen.[1]»
Die minister sê ook dat die goudgrawers nie in staat sal wees om hierdie goud te myn nie.