luister
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | luister |
Verlede Tyd | ek | het geluister |
Woordafbreking
- luis•ter
Werkwoord
Betekenisse
- Aandagtig met die ore waarneem; om te hoor en in te neem.
Voorbeeldsinne
- Luister as ek praat!
Spreekwoorde
- «Hy luister met 'n halwe oor.»
- Hy luister nie aandagtig nie.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: luister | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
luister | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Roem en glans.
Voorbeeldsinne
- Majesteit en luister straal van Hom uit, krag en glans vul sy heiligdom.[1]
Vertalings
Vertalings: luister | |||
---|---|---|---|
Verwysings
- ↑ Psalm 96:6