preposisie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  preposisie     preposisies  

Uitspraak

IPA: [prəpuˈsisi], meervoud: [prəpuˈsisis]

Met Arabiese letters

پْرِپُوسِیسِي , meervoud: پْرِپُوسِیسِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.
  2. Vooropplasing.

    Sinonieme

1. voorsetsel, verhoudingswoord

    Vertalings

  Vertalings:    preposisie
Duits: 1 Vorwort(de), Verhältniswort(de), Präposition(de)
Engels: 1 preposition(en)
Nederlands: 1 voorzetsel(nl); 1, 2 prepositie(nl)