Gaan na inhoud

verhoudingswoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verhoudingswoord     verhoudingswoorde  
IPA: [fərˈɦəʊ̯dəŋsvuə̯rt], meervoud: [fərˈɦəʊ̯dəŋsvuə̯rdə, fərˈɦəʊ̯dəŋsvuə̯rə]
فِرْهَوْدِنْگْسْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْهَوْدِنْگْسْڤُوَرْدِی
Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.

    Sinonieme

voorsetsel, preposisie

    Vertalings

  Vertalings:    verhoudingswoord
Duits: Vorwort(de), Verhältniswort(de), Präposition(de)
Engels: preposition(en)
Nederlands: voorzetsel(nl), prepositie(nl)