skilpad
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skilpad | skilpaaie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skilpadjie | skilpadjies |
- skil•pad
- (reptiele) 'n Viervoetige reptiel met 'n stewige skild wat tot die orde
Testudines behoort
- Skilpaaie hou op groei wanneer hulle sowat 20 jaar oud is.[1]
| Vertalings: skilpad | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skilpad.