verkleurmannetjie
Voorkoms

-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verkleurmannetjie | verkleurmannetjies |
- ver•kleur•man•ne•tjie
- (reptiele) 'n Akkedis in die familie
Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander. - (figuurlik) Persoon wat alewig van mening verander; manteldraaier.
- Die verkleurmannetjie het papegaai-agtige voete wat aangepas is om in bome te leef en saggies deur takke en blare te beweeg.
- Ek weet nie waar ek met die verkleurmannetjie staan nie.
| Vertalings: verkleurmannetjie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor verkleurmannetjie.