republiek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| republiek | republieke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| republiekie | republiekies |
- Van die Franse république, van die Latynse res publica, wat "publieke saak, ding" beteken.
- re•pu•bliek
- 'n Staatsvorm waarvan die staatshoof vir 'n aantal jare verkies of benoem word.
- «Die Republiek van Suid-Afrika is een, soewereine, demokratiese staat gegrond op die volgende waardes: […] »
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor republiek.