riet
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| riet | riete |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rietjie | rietjies |
- Sedert die 10de eeu Oudnederlands: dier riedis (genitief), "die diere van die riet". Van Proto-Germaans *hreuda-. Indo-Europese herkoms is onseker. Moontlik van 'n wortel *kreu- wat skud beteken en uit Tochaars en Litous bekend is.[1]
- riet
- (plantkunde) Lang, grasagtige plante van vleilande.
Poales - (musiek) Die mondstuk van sekere blaasinstrumente en van alle houtblaasinstrumente.
- «Iemand met ’n kluitjie in die riet stuur.»
- Iemand met mooipraatjies afskeep.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|