Gaan na inhoud

rietbok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rietbok.
Enkelvoud Meervoud
  rietbok    rietbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rietbokke     rietbokkies  
(soogdiere) Redunca arundinum, 'n wildsbok wat in Angola, Zimbabwe, Zambië, Mosambiek en die noordelike dele van Suid-Afrika voorkom.
Rietbokke word veral in digbegroeide rietkolle en grasvleie naby riviere aangetref.

    Vertalings

  Vertalings:    rietbok
Engels southern reedbuck(en)
Nederlands rietbok(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rietbok.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord rietbokrietbokken 
Verouderde vorme
Genitief rietbokjerietbokjes
IPA: [ˈridbɔk], meervoud: [ˈridbɔkən, ˈridbɔkə]
Rooiribbok, 'n soort antiloop.

    Vertalings

  Vertalings:    rietbok
Afrikaans: rooiribbok(af)
Duits: Riedbock(de)
Engels: reedbuck(en)
Esperanto: redunko(eo)