rooiribbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooiribbok | rooiribbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rooiribokkie | rooiribokkies |
- رَُویْ رِبَُوكْ , meervoud: رَُویْ رِبَُوكِی
- (soogdiere) Soort antiloop wat by voorkeur in berge hou (Redunca fulvorufula).
- Volwasse rooiribbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm en weeg ongeveer 25 kg.
| Vertalings: rooiribbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiribbok.