rolprent
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rolprent | rolprente |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rolprentjie | rolprentjies |
-
(lêer)
- rol•prent
- 'n Opname van bewegende beelde wat 'n verhaal vertel.
- Bakgat is 'n Afrikaanse rolprent wat op 11 April 2008 vrygestel is.
| Vertalings: rolprent | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolprent.