Gaan na inhoud

prent

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Prente in 'n plakboek.
Enkelvoud Meervoud
  prent     prente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  prentjie     prentjies  
Hulp:IPA: [prɛnt]
prent
  1. 'n Tekening of gedrukte afbeelding.
  2. Verkorting van rolprent.
  1. Kom ons kleur hierdie prent in.
  2. Marty, ’n eenvoudige prent met ’n lae begroting, was die kortste prent wat nog as beste prent bekroon is.

    Sinonieme

illustrasie, beeld
rolprent

    Vertalings

  Vertalings:    prent
Engels: picture(en), image(en)
Nederlands: prent(nl)